EK is meer as ’n halwe eeu ná die Boereoorlog gebore, maar dié gebeurtenis is my lewe lank deel van my onderbewussyn en moes sekerlik ’n rol in die ontwikkeling van my denke oor die jare gespeel het.
Jonathan Ball Uitgewers se pas verskene boek Die Anglo-Boereoorlog in kleur het my weer diep laat nadink. Die besonderse historiese foto’s van die eerste fases van die oorlog is noukeurig deur Tinus le Roux ingekleur. ’n Tweede volume sal later verskyn.
In my ervaring deel die meeste Afrikaners, selfs van my generasie, nie my amperse obsessie met die oorlog nie, veral nie dié wat suid van die ou Transvaal of Vrystaat grootgeword het nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Oor vye, perdedrolle, hoofstroommedia en TikTok