×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Kaapse Forum: Van waar en waarheen, Gehasi?

HOEKOM, HEINDRICH?

Kaapse Forum: Van waar en waarheen, Gehasi?

Sy vriend Heindrich Wyngaard se goeie bedoelings met die Kaapse Forum is doodgebore omdat die wortels van bruin belange in die riool van wit opportunisme hang, skryf PIET CROUCAMP.

DALK was dit nodig om te wag tot die stof gaan lê oor die aankondiging oor die stigting van die Kaapse Forum met Heindrich Wyngaard as uitvoerende hoof voor ek of iemand verbonde aan Vrye Weekblad ’n mening daaroor opper.

My reaksie daarop is nie net omdat dit omstrede is nie, maar omdat dit inderdaad bepeinsing verdien.

Ek is dit eens met Wyngaard dat bruin gemeenskappe met spesifieke sosiologiese verskynsels of probleme geassosieer word, maar ek is nie oortuig dat dit eie  aan bruin mense is nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.