DIE verlede neuk steeds met ons. ’n Vrye Weekblad-leser kontak my via kollega Dirk Kotzé van Unisa: Sy is soekend na die waarheid oor haar ouers en hulle rol in apartheid.
Haar pa was ’n polisieman, een van statuur in die ou bedeling. Die leefwêreld van haar ouers en hulle rol in die tydsgewrig van apartheid teister haar gees. Dit is asof hulle in ’n alternatiewe heelal geleef het met geheimenisse waarvan sy uitgesluit was.
Die weerloosheid in haar vrae het my op die verkeerde voet. Sy probeer ’n begrip karteer van haar ouers se motiverings en regverdigings vir deel wees van die apartheidstaat se onderdrukkende masjinerie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die psige van Putin se mense