EK het Maandag in 'n diep depressie verval toe ek na pres. Cyril Ramaphosa se toespraak op Menseregtedag geluister het.
“The legacy of colonialism and apartheid continues to reinforce inequality in many spheres, and undoing these effects has been a momentous task,” sê die president.
Nie dat ek dink sy stelling is ongeldig nie. Natuurlik is dit waar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Stryd om siel van SA in 2024 beslis