EERS 'n vertelling van 'n insident wat 'n diep indruk op my gemaak het:
Julie 1980. Ek bevind my in Ruacana op die grens tussen Namibië en Angola. Dit is die “operasionele gebied”; die Suid-Afrikaanse Weermag en Swapo is in 'n oorlog gewikkel.
'n Media-offisier vra of ek 'n “bietjie aksie” wil sien, en ek en 'n paar ander joernaliste klim in die helikopter. Ons vlieg hoog oor die grens tot 'n gehuggie, Chitado, in sig kom, 'n tipiese ou Portugese grensdorpie met wit huise, wye stoepe en rooi teëldakke...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.