19 April 2024

Vrye Denker

MKP kan EFF van sy mediatroon afstoot

Die momentum van die MK Party kan meebring dat die EFF uiteindelik weer 'n 6%- politieke verskynsel word.

Vrye Denker

Om 56 jaar die verlede in te stap

Op 'n mylpaal-verjaarsdag stap die skrywer terug op haar spore na haar jeug en die dorp van haar geboorte.

Vrye Denker

Slaggate van ’n volksuniversiteit

Dit was net 'n kwessie van tyd voor onstuimigheid onder akademici by Akademia sou uitbars.

Nuus & Politiek

Westerse dominering taan, en dis nie sleg nie

Sommige Westerse lande minag steeds die waardes wat hulle gebruik om hul oorheersing te regverdig.

Vrye Denker

Die konstitusionele hof op 30

Die land se hoogste hof het aanvanklik die verwagtinge oortref, maar ná 15 jaar gemengde resultate begin behaal.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Wie was Durban se Lady in White?

Troepe op pad na die slagvelde van die Tweede Wêreldoorlog kon troos vind in liedere van die kaaie af gesing.

Nuus & Politiek

Iran: ’n Bloedige land wat gereeld in tyd terugsirkel

Selfs onlangse gebeure klink soms soos iets uit ’n antieke manuskrip.

Vrye Denker

Jake op sy Chopper met die drie ratte

Die Bulle-afrigter ken net van Kla, Spog en Rooier en iemand moet hom van die mikrofone weghou.

Vrye Denker

Lees die fynskrif oor die Wegraping

Die sonsverduistering in Amerika was net kulkuns, die eintlike doel was om party gelukkiges onder ons weg te raap.

Vrye Denker

Poedelkaal Bangjan in die Ring van Vuur

'n Suid-Afrikaner wat in Taipei woon, moes kruip en koes toe 'n aardbewing van 7. 2 op die Richterskaal toeslaan.

Vrye Denker

Jou huis is presies waar jy moet wees

Wanneer jou brein ja sê sonder om te dink, is jy waar jy bedoel is om te wees, selfs al is dit dikwels onaangenaam.

VRYE TYD

Vrye Tyd

’n Ode aan katliefhebbers

Hoede af vir die gekke kattantes - en die bonkers katballies.

Vrye Tyd

Gekattemaai van hier tot Hondeklipbaai

Katmense makietie oor hulle hart se punt.

Vrye Tyd

Ontbyt is baie verskillende dinge

Enige avontuur wat die moeite werd is, begin vroegoggend met ontbyt.

Boeke

Woorde wat jou asem wegslaan

Soms wil mens deur literêre uitnemendheid oorrompel word, soos deur die werk van Anne Michaels en Wendy Cope.

Boeke

’n Boekslet het haar hande vol

'n Deurloop van drie nuwe boeke met temas wat wissel van raaiselagtige moorde tot die verhouding tussen madams en chars.

Boeke

‘Doodgewone ou’ allesbehalwe boring

'n Woordportret van 'n skrywer met vele dimensies en lang lokke, uit wie se pen die ‘Wolk'-trilogie pas verskyn het.

Boeke

Van Praag en Kiëf tot kardemom

’n Leesfees wat 'n makietie van die verstand, 'n meesleurende speurverhaal en die rol van speserye insluit.