Lees die fynskrif oor die Wegraping

ZJOEP!

Lees die fynskrif oor die Wegraping

TINUS HORN probeer die beste maak van sy avonture nadat hy tydens die eklips van die son in Amerika – 'n front vir duistere dinge – uitverkies is weens sy vroomheid.

DIT was toe mos laasweek die Wegraping en, ja, ek het dit gemaak. Maar laat ek bieg: ek het amper dadelik gewonder of my vroomheid van die afgelope dekades die moeite werd was.

Ek meen, al die tyd wat ek op weduwees en wese uitgemors het en die seks, drugs en rock & roll wat ek moes prysgee ten gunste van sieketroos en so aan, of die betrokke weduwees hot was of nie.

Dis verlore ure wat ek nie gaan terugkry nie. Dis verby. Vir hierdie reis bestaan daar nie ’n retoerkaartjie nie. Soos Pythagoras of een van daai lank gelede gesê het, my kak is geboek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.