Buffel skud dit af

ONRUS SE OLIFANTROB

Buffel skud dit af

Ons plusgroottes se spoed word mos allerweë onderskat, skryf TINUS HORN.

DIE natuur is darem wonderlik. Of nie. Hang alles af van jou plek op die voedselketting.

Dit het ek die afgelope paar weke gedink wanneer ek op Onrusstrand gaan kyk hoe vorder Buffel, die enorme olifantrob wat elke jaar van Antarktika af hierheen swem om te kom vervel, soos besoekers uit Gauteng in Desember maak. Dié kom in viertrekvoertuie.

Olifantrobbe ruil terselfdertyd hulle ou pelse op nuwes in, wat meer sin maak in Antarktika as in die Wes-Kaap, maar vertel dít nou vir Markus Jooste se girlfriend...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.