Besweer jou engtevrees met ’n tatoe

INK-DOLFYN

Besweer jou engtevrees met ’n tatoe

TINUS HORN deel die storie van sy niggie Madelief, die geskenk wat sy aan haarself gegee het vir haar sestigste verjaardag en sy besluit om 'n tatoe te kry.

EK lees op ’n Britse nuus-webwerf tatoes gaan uit die mode. Dit kom op ’n ongeleë tyd, want ek kry volgende week my eerste en enigste een, en nou gaan dit my nie na ’n rebelse tiener laat lyk nie. Ai.

Die ding is dat vandag se kinders – dis nou almal onder omtrent 45 - soos elke ander generasie ’n afstand tussen hulle en hulle voorsate wil bewerkstellig. En nou is selfs ouma ’n kunswerk, soos byvoorbeeld my niggie, Madelief.

Ek is seker sy sal nie omgee as ek haar verhaal hier vertel nie. Ek vra liewer nie, want netnou sê sy nee, en dan moet ek iets anders uitdink...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.