SAFFRON SE SPELETJIE
Die pinball-demoon was toe al die tyd verkeerd
TINUS HORN het onlangs, danksy ’n internet-onderbreking, weer ’n boek opgetel. Dit was ’n boek oor heksejagte, wat hom toe herinner aan die Sondagskool se bussie en die dag in die konsistorie.
SAFFRON SE SPELETJIE
Die pinball-demoon was toe al die tyd verkeerd
TINUS HORN het onlangs, danksy ’n internet-onderbreking, weer ’n boek opgetel. Dit was ’n boek oor heksejagte, wat hom toe herinner aan die Sondagskool se bussie en die dag in die konsistorie.
Deel
DIE internet hier by ons was nou die aand stukkend, toe moes ek teen wil en dank ’n boek lees; so ’n dikke wat nou al hoe lank op my bedkassie lê.
Dit gaan oor heksejagte, onder meer die Spaanse Inkwisisie en die verhore wat in die 17de eeu in Salem, Massachusetts, uitgespeel het.
Wat my van laasgenoemde opgeval het, was die verhaal van Dorothy Good, wat in hegtenis geneem en aan heksery skuldig bevind is op die ouderdom van vier...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ek wed my geld op die welsynsmeisie
Koning Saul en 'n leë bottel bier (of drie)
Oom Angus was nie gay genoeg nie
Is almal wraggies hoenderkop?
’n Spel wat mors met my edele bedoelings
Deel
Deel
Volgende artikelTinus Horn
SkrywerTinus skryf novels en maak prentjies. Hy was 'n ruk lank sportredakteur by die oorspronklike Vrye Weekblad.