Vloede: Oom Angus was nie gay genoeg nie

DIT KLOP NIE

Vloede: Oom Angus was nie gay genoeg nie

Terwyl hy daar kar in die modder vasgeval sit aan die verkeerde kant van die verspoelde Botrivierbrug, besef TINUS HORN wie se skuld dit werklik is.

ANGUS BUCHAN het destyds met die Wes-Kaapse droogte voorspel die damme gaan teen Maart van die betrokke jaar vol wees. Toe dit nie gebeur nie, het hy verduidelik dat daar te veel gay mense in Kaapstad is. Hulle moes hulle sondes bely om te verhinder dat die krane vir goed opdroog.

Intussen het dit wel gereën, meer as mildelik, en dit het my verwar. Want sien, my vriende het nie uit Kaapstad weggetrek nie, en nog minder het hulle enige belydenis afgelê. Behalwe miskien dat hulle verlig was toe snorre in onguns verval.

En toe kom die vloede van die afgelope maand...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.