Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
FOPNUUS EN SAMESWERINGS
Wolf, wolf hoe laat is dit?
KERNEELS BREYTENBACH besin oor twee Naomi’s – Klein, die ewewigtige, nugterdenkende intellektueel; en Wolf, die crackpot en samesweringsfabriseerder.
Deel
WAT is dit met die Amerikaners dat hulle so sukkel om hul gigantiese ego’s ’n bietjie te parkeer?
As mens Naomi Klein se blitsverkoper Doppelganger: A Trip into the Mirror World lees, sien jy hoe Klein ’n enorme gemoedsbekakking kry elke keer wanneer Naomi Wolf haar mond oopmaak. Wat dink die mense nou van haar, wonder Klein.
Dit gaan oor die twee Naomi’s – Klein, die ewewigtige, nugterdenkende intellektueel; en Wolf, die verregse gewese intellektueel wat deesdae een van die groot denker-filosowe is op Steve Bannon se War Room-podsending...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SA se stem tel tóg nog
Wil Cyril eintlik net lê en ‘7de Laan’ kyk?
Gesonde staatskas versus ANC-sege in 2024
Die wonderlike wêreld van Olivia Rodrigo
Gaslighting: ‘Dis alles in jou kop’
Deel
Deel
Volgende artikelKerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.