MISPLAASDE SWARTGALLIGHEID
Repliek | Suid-Afrika se stem tel steeds in die wêreld
Suid-Afrika is daarop gefokus om 'n meer strategiese en genuanseerde buitelandse beleid na te streef, ondanks swartgalligheid oor die regering se onverbonde buitelandse beleid, skryf GERT GROBLER.
MISPLAASDE SWARTGALLIGHEID
Repliek | Suid-Afrika se stem tel steeds in die wêreld
Suid-Afrika is daarop gefokus om 'n meer strategiese en genuanseerde buitelandse beleid na te streef, ondanks swartgalligheid oor die regering se onverbonde buitelandse beleid, skryf GERT GROBLER.
Deel
DIE oordrewe swartgalligheid en beswaardheid oor die Suid-Afrikaanse regering se onverbonde buitelandse beleid vier steeds hoogty in die media.
Sommige kommentators huldig 'n eensydige beheptheid met die noodsaaklikheid van Suid-Afrika se verhoudinge met die Weste, terwyl ons land se samewerking met die Globale Suide, Brics, ensovoorts, gereeld bevraagteken en selfs afgekraak word.
Dit moet egter herhaaldelik benadruk word dat, in ag genome die ontvouende globale multipolêre geopolitieke bestel met sy vele politieke en ekonomiese uitdagings vir Suid-Afrika, dit in die land se nasionale belang is om sy samewerking met al sy internasionale vennote, te wete die Weste én die sogenaamde Globale Suide/Onverbonde groep, doelgerig uit te bou...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Stadig met die beeromhelsings, Cyril
Ekonomiese en buitelandse beleid soos olie, water
Om oor SA soos Lenin te vra: Chto delat?
Suid-Afrika se mening tel nie meer nie
Sonder morele kompas verloor SA wêreld-aansien
Deel
-
Deel