15 + 2 rugbyvrae vir Darrel Bristow-Bovey

RUGBY

15 + 2 rugbyvrae vir Darrel Bristow-Bovey

Die skrywer Darrel Bristow-Bovey is ’n groot rugby-entoesias en -kenner. Al was hy blykbaar ’n vrot speler, is rugby vir hom ’n bron van vreugde; ’n geleentheid om met ander mense – Suid-Afrikaners én buitelanders – te connect. Darrel deel ’n paar interessante feite met VRYE WEEKBLAD, soos wat die Springbokspeler Cheslin Kolbe se gunstelingdeel van pizza is.

  • 29 September 2023
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 5 van 29

1. Jou eerste rugby-herinnering?

In 1981 toe ek saam  met my pa na die Springboktoer na Nieu-Seeland gekyk het. Niks wat ek sedertdien gedoen het, het so belangrik, so opwindend, of so volwásse gevoel soos om vieruur in die donker wakker te word en langs mekaar voor die ou Sony Trinitron-TV-stel saam te bondel nie. Ons was die enigste mense in die hele wêreld wat wakker was; net ons, ek en hy. Hy is 'n paar maande later dood.

2. Was jy ooit 'n goeie speler?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.