So, wat volgende vir die Bokke?

MOENIE MY VRA NIE

So, wat volgende vir die Bokke?

Ná hulle nederlaag teen Ierland kyk LOUIS DE VILLIERS na die Springbok-breier se opsies. Wat ook al besluit word, hy is net bly dis nie hý wat moet kies nie.

DAAR’S toe daai en daai en daar duik daai Bokke toe in die hek teen Ierland. En verbysterend genoeg het die mense vinnig deur al die fases gegaan.

Nie eerste, soos skrums en lynstane en afskoppe nie, of twééde soos losskrums of selfs séstiende soos nóg ’n bliksemse vyftiende bliksemse losskrum nie.

Fases soos in die vyf van hoe ons blykbaar die dood benader...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.