TIEN rugbygedagtes ná een ronde van die tiende Wêreldbekertoernooi? Ag, kom ons skop af met Dame Kiri (Te Kanawa). Kaasvideo, kaastromme, maar so ’n lieflike stem en dit boonop net voor haar geliefde All Blacks se eerste groot Wêreldbeker-choke in 1991:
Gedagte Nommer 1: blykbaar die alternatiewe trui
Ek het my aanvanklik snedige kommentaar oor die dispeptiese pepermentkleur van die alternatiewe Springboktrui weggesmyt, want dié trui is doodeenvoudig so irriterend vir sóveel mense wat my nou weer so grensloos irriteer dat ek begin oorweeg om een aan te skaf, net om sout in hulle wonde te vrywe...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
WÊRELDBEKER
10 rugby-gedagtes oor kaas, vuurpelotons, muggels en beurtkrag vir bier
LOUIS DE VILLIERS is suur, opgewonde, snedig, hoopvol en jubelend oor hoe rugby se vierjaarlikse skouspel tot dusver verloop.
Deel
TIEN rugbygedagtes ná een ronde van die tiende Wêreldbekertoernooi? Ag, kom ons skop af met Dame Kiri (Te Kanawa). Kaasvideo, kaastromme, maar so ’n lieflike stem en dit boonop net voor haar geliefde All Blacks se eerste groot Wêreldbeker-choke in 1991:
Gedagte Nommer 1: blykbaar die alternatiewe trui
Ek het my aanvanklik snedige kommentaar oor die dispeptiese pepermentkleur van die alternatiewe Springboktrui weggesmyt, want dié trui is doodeenvoudig so irriterend vir sóveel mense wat my nou weer so grensloos irriteer dat ek begin oorweeg om een aan te skaf, net om sout in hulle wonde te vrywe...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
En as dit nie vir rugby was nie …
WB-voorspellings is wensdenkery
’n Spel wat mors met my edele bedoelings
Solank die Bokke net nie die All Blacks klop nie
Klaagliedere van die rugby-bitterbekke
Deel
-
Deel
Louis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.