Klaagliedere van die rugbybitterbekke

SPORT

Klaagliedere van die rugbybitterbekke

Ons sit in ’n mal land bo-op eeue se mal geskiedenis en verwag van ’n klompie jong mans om dit beter te laat voel deur ’n speletjie skitterend te speel, skryf LOUIS DE VILLIERS.

ANDERDAG sien ek iewers op ’n aanbevole Facebook-bladsy – ek is kennelik steeds te weird vir die meeste algoritmes – ’n foto van die Springbok-Wêreldbekerspan van 2003.

’n Hele rits verbitterde apartheidsnostalgikusse laat waai toe daaronder met sulke insae soos: “Ja! Die dae toe Bokke nog Bokke was!” Of: “Ai, manne, waar’s die dae.” Maar natuurlik swakker gespel en gepunktueer.

Dit was letterlik 2003, die jaar dat Suid-Afrika sy vrotste rugbyspan tot nog toe na ’n Wêreldbeker-kompetisie gestuur het. Twintig skamele jare gelede en daar’s jou wrintie reeds ’n swetterjoel botterbulletjies wat onthou dat daai goeie tye vir die Springbokke was...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.