Groot afwagting vir Musk vs. Zuckerberg

SPORT

Groot afwagting vir Musk vs. Zuckerberg

As hy die promotor was, sou hy die base van Twitter en Facebook tussen kettingsae en katana-swaarde laat kies het vir hulle voorgenome hokgeveg, skryf LOUIS DE VILLIERS.

KRY ek anderdag gedagte aan die TV-reeks Celebrity Deathmatch, uit die dae toe MTV dikwels snaaks was, voor die huidige 24-uur-resep van jagse jongmense in klein swembroeke in groot strandhuise.

Google dit, daar’s dosyne. Hier’s ’n voorbeeld:

Nes MTV eindelik in ’n muur-tot-muur-werklikheidsprogram verander het, het die wêreld daarbuite die afgelope kwarteeu ’n dergelike paadjie gestap. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.