Vonds van die week

LEEF LEKKERDER

Vonds van die week

Hier is items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 07 Julie 2023
  • Vrye Tyd
  • 1 min om te lees
  • artikel 22 van 29

ILSE BIGALKE:

In Cunk on Earth gee Philomena Cunk in vyf intense, komiese episodes 'n bondige weergawe van die wêreldgeskiedenis.

Cunk, 'n karakter wat deur die komediant Diane Morgan geskep is, steek in dié mockumentary alkante draak terwyl sy die geskiedenis verken. Kundiges word met verregaande vrae gepeper oor allerhande koeie, onheilig én heilig. Van hulle antwoord met meer sukses as ander terwyl hulle ernstig probeer lyk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.