15 vrae aan Louis Jansen van Vuuren

AGTERBLAD

15 vrae aan Louis Jansen van Vuuren

Dié kunstenaar en skrywer, wat so pas met 'n ‘Oscar' beloon is vir die vegan-kookboek wat hy en Isabella Niehaus geskep het, sou heeltemal tevrede gewees het om pigmente vir Da Vinci te maal, het hy aan LAUREEN ROSSOUW vertel.

1. Waarna luister jy wanneer jy skilder?

Meestal na soprane. Die playlist gaan doodgewoon op repeat mode sodat ek nie hoef te bodder met besluite neem wanneer die muse my beetkry nie. Callas, Stella di Napoli en die twee meeslepende albums van ons eie Pretty Yende. Apple-Music maak elke Sondag vir my 'n nuwe Chill-Mix, soos hulle dit noem. Dis lekker sappig en soet: Franse en ander popdeuntjies vir ligter dae.

2. As jy in 'n ander tyd ten opsigte van kuns kon lewe, wanneer sou dit wees?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.