15 vrae aan Isabella Niehaus

AGTERBLAD

15 vrae aan Isabella Niehaus

As jy nie waag nie ... weet jy nie, is hierdie kosdiva se lewensfilosofie. Nou is haar en Louis Jansen van Vuuren se waagmoed met Daar’s ’n vegan op my verandah met ’n Gourmand-toekenning as die beste vegan-kookboek ter wêreld beloon. En dan word sy eersdaags ’n boorling van Riebeek-Kasteel – in haar nuwe droomhuis op ’n enorme erf, vertel sy aan LAUREEN ROSSOUW.

1. Waarna luister jy terwyl jy kook?

Na die gedruis van die see. 

2. Wat is jou gunsteling-gereg wanneer jy onthaal?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.