15 vrae aan Marianne Fassler

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Marianne Fassler

Soos die digter Mary Oliver ervaar die mode-ontwerper Marianne Fassler 'n bewustheid dat sy net een en kosbare lewe te leef het. Sy gryp die dag by die horings, sê vir niks nee nie en beleef energie en opwinding in elke asemteug. LAUREEN ROSSOUW het die vrae gevra.

1. Watter publikasie lees jy elke dag?

Ek noem dit nie regtig “lees" nie, want ek volg my gunsteling-publikasies op Twitter en as ek belangstel in ’n rubriek of storie gaan ek na die webblad toe. Vrye Weekblad maak dit maklik, want hulle,  NYT en Daily Maverick stuur sommer stories direk na my e-pos … dis ’n luuksheid om tyd te hê.

2. Waarna kyk jy eerste as jy iemand ontmoet?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.