15 vrae aan Dawid Minnaar

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Dawid Minnaar

Op die oomblik is die gevierde akteur werkloos nadat hy klaargemaak het met Die Moeder van Florian Zeller en Mirakel van Reza de Wet. Hy verduidelik vir LAUREEN ROSSOUW hoekom daar 'n vurk en 'n lapsakdoek in sy bedkassie is.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

The Guardian.

2. Waarna luister jy in jou kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.