Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Anton Goosen
Hy vrees verkopers van diamant-ponziskemas, maar skrik nie as hy sy woorde in die middel van ’n song vergeet nie. Die vader van Afrikaanse rock het ook ’n eier te lê oor mense wat hulle taal verfomfaai, skryf LAUREEN ROSSOUW.
Deel
1. Wat maak Gansbaai lekker?
Die ongekunstelde eerlikheid en perlemoen, kreef, galjoen, die view, die see, walvisse, die hawe, die plaat …
2. Waarna luister jy in die kar?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Sandra Prinsloo
15 vrae aan Ricardo Arendse
15 vrae aan Gideon Lombard
15 vrae aan Albert Pretorius
15 vrae aan Haidee Muller-Isaacs
Deel
Deel
Volgende artikelLaureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.