Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Bettina Wyngaard
Sy het 'n kort, kragtige boodskap aan Ramaphosa, Vrye Weekblad is nie die eerste koerant wat sy Vrydae lees nie, en Eskom ‘sit my in die kooi’, sê Bettina. Dié regsgeleerde en skrywer beantwoord LAUREEN ROSSOUW se vrae.
Deel
1. Wat doen jy wanneer die elektrisiteit afgaan?
Stapsgewys?
Skel almal by Eskom uit, van die skoonmaker wat daai switch afstof tot wie ook al nou in charge is – as iemand ooit nog in charge is.Speel met my hond of gaan stap vir 'n paar minute in die tuin.Haal 'n boek uit om te lees, of pen en papier om te skryf.As dit aand is, en donker, gaan slaap ek, maak nie saak hoe laat of vroeg dit is nie. Eskom sit my in die kooi...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Conrad Botes
15 vrae aan Errol Arendz
Daar is meer omtrent Mary as net die mini
Oor 20 jaar: Ons kyk terug en vorentoe
15 vrae aan Anton Goosen
Deel
Deel
Volgende artikelLaureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.