15 vrae aan Errol Arendz

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Errol Arendz

Lank verby is die dae toe die Kaapse modeontwerper ’n skaam dog flambojante seuntjie was. Deesdae skaam hy hom dat hy so baie betaal vir sy vogroom en sou hy nie omgee om iets vir prinses Caroline te ontwerp nie. Hy beantwoord LAUREEN ROSSOUW se vrae.

1. Waarna luister jy in die kar?

Jazz.

2. Jou gunsteling-mode-ontwerper van alle tye?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.