15 vrae aan Albert Pretorius

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Albert Pretorius

Lars Eidinger en Cate Blanchett laat hom vrees dat hy nooit sal verstaan hoe ‘hierdie acting ding’ werk nie, sê Albert Pretorius vir LAUREEN ROSSOUW. Hy vrees ook dat hy sy oudag op sy suster se bank sal moet deurbring. Die bekroonde akteur is nou te sien in die baie gewilde toneelstuk Tien duisend ton.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Sjoeks, ek gryp maar eerste my foon en lees boodskappe wat ek moontlik deur die nag/oggend ontvang het, groet my nooi met ’n goeiemôre-boodskap en speel dan Framed en Wordle. Daarna lees ek wat in die sportwêreld gebeur het terwyl ek geslaap het.

2. Wat luister jy in jou kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.