Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Neil Sandilands
Sy grootste vrees is om op ’n gewone Dinsdag in homself vas te loop, vertel die akteur en musiekmaker vir LAUREEN ROSSOUW. Hy wantrou ‘menslikheid’, maar nie grondboontjiebotterbroodjies nie.
Deel
1. Waarna luister jy in die kar?
Op die oomblik die “guide tracks” met die ritme (bas en tromme) van my nuwe album. Ek is tans besig met opnames saam met Theo Crous. Tweede vollengte-album in twee jaar!
2. Wat is jou grootste vrees?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Nataniël
15 vrae aan Cintaine Schutte
15 vrae aan Azille Coetzee
15 vrae aan Kabous Meiring
15 vrae aan Lynthia Julius
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.