Prys die Heer, dis Dolly

2020 OPGE-DOLLY

Prys die Heer, dis Dolly

2020 is niemand se jaar nie, maar dis Dolly Parton s'n. Sy is terug op die kruin net wanneer ons haar die nodigste het, skryf ANNELIZE VISSER oor die country-legende wat opnuut die wêreld se mees geliefde celebrity is.

IN 1974 nooi Emmylou Harris vir Dolly Parton en Linda Ronstadt vir ete by haar huis in Kalifornië.

Dolly kook, en toe hulle klaar geëet het, bring Emmylou haar kitaar te voorskyn. Hulle val in met “Bury me under the Weeping Willow Tree”, ’n tradisionele folk-liedjie wat die Carter Family in 1927 opgeneem het.

My heart is sad and I’m in sorrow
For the only one I love
When shall I see him, oh, no, never
Till I meet him in heaven above..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X