Anastasia de Vries
My oor-en-oor-lees, gunstelingste boek is Khaled Hosseini se The Kite Runner. Sodat ek kan aanhou soek na die mooi te midde van die allerverskriklikste en die woorde oor vergifnis van die karakter Amir aan my siel kan vaslak: “I wondered if that was how forgiveness budded; not with the fanfare of epiphany, but with pain gathering its things, packing up, and slipping away unannounced in the middle of the night.”
My TV-reeks-verslawing is oorgeklankte Turkse telenovelles. As dit by televisie kom, is dis eintlik al waarvoor ek nog tyd maak en nou is ek skaamteloos verslaaf, veral aan Deur Dik en Dun (https://www.etv.co.za/shows/deur-dik-en-dun)en Dokter Ali (https://watch.evod.co.za/details/31787?playlist_id=42)...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.