Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
LUISTERAAR EERDER AS KLETSER
Die egolose lid van Queen
Die enigste lid van Queen wat ordinêr aangetrek het, dwelms en later ook die kollig vermy het, is die begaafde kitaarspeler en komponis John Deacon. Hy is ook die een wat gesorg het dat die groep se geld aanhou groei, skryf KERNEELS BREYTENBACH.
Deel
NEDERIGHEID is in die musiekwêreld iets sonderlings. Soveel groot kunstenaars se loopbane is gebou op enorme ego’s, en helaas is dermiljoene minder suksesvolle artieste ryk aan gekneusde en omvangryke ego’s s’n nie. Vir elke Freddie Mercury is daar 80 Natalie Imbruglias.
Soms, by die hoogste uitsondering, kry jy iemand wat absoluut tops is, dog só egoloos dat hy/sy die rug heeltemal op verdere roem en faam keer. Dis oor hom wat ek vandag wil skryf: John Deacon.
Maar om by hom uit te kom het ek ’n lang verhaal te vertel, een waarin baie kweens figureer, en wat eintlik sal illustreer hoe weird die lewe is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Swaaiballe, ’n argetipe van populêre musiek
Die wraak van die Wainwrights
‘Joni Mitchell is the baddest’
As jy te oud raak vir acid rock ...
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.