Swaaiballe, ’n argetipe van populêre musiek

WANDELENDE HEUPE

Swaaiballe, ’n argetipe van populêre musiek

Marvin Gaye en Dave Gahan was twee van die voorste swaaiballe van die afgelope halfeeu, skryf KERNEELS BREYTENBACH. Die heupe se vermoë om gehore op te sweep het hulle verstaan en liederlik gebruik.

SEDERT Elvis Presley in die 1950's die oersade vir twerking gesaai het met daai wandelende heupe van hom, het sensuele drange en die geite van die jagtende siel saamgewerk om een van die argetipes van populêre musiek te vorm. Die swaaibal.

Vandag neem mens jou hipness in jou hande as jy die heersende norme in die gendersfeer ignoreer. Jy sal egter keer op keer moet toegee, al is dit skroomvallig, dat luisterende mense steeds aangespreek word, nee, sensueel geïnspireer word, deur die grootste motoriese kragopwekker van alle tye. Die heupe.

En terwyl die patriargie op alle fronte tuimel, wil ek aan julle voorhou twee van die grootste swaaiballe van die afgelope halfeeu: Marvin Gaye en Dave Gahan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.