IN die Paastyd vertel ’n musiekaficionado my hoe hy sukkel om deesdae na ou acid rock te luister. Vroeë Grateful Dead, Jefferson Airplane, en veral Country Joe and the Fish.
“Ek kon dit destyds so goed verstaan,” was sy kontensie, “want ek was op acid toe ek dit geluister het. Nou sukkel ek daarmee.”
Sy woorde dra gewig by my. Is hy dan nie ’n deurwinterde biker nie, iemand wat Sons of Anarchy na ’n piskriek-bende laat lyk? En acid rock vereis oor al die dekades heen dat jy deel van die tydsgewrig moet wees om dit waaragtig te kan verstaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.