IN ’n komplekse wêreld met baie twyfel en raaisels is ek omtrent net oor één ding seker: My lewe sou veel minder vreugdevol gewees het as ek nie honde gehad het nie.
Ek het al baie in my lewe nagedink oor my sterk affiniteit vir en emosionele afhanklikheid van Canis lupus familiaris van die familie Canidae, orde Carnivora. Laat ek dadelik sê ek weet dit is nie omdat ek wit of Afrikaans of manlik of middelklas is nie.
My lae emosionele intelligensiekwosiënt, my introversie en my onderontwikkelde sosiale vaardighede speel seker ’n rol. Dat honde onwrikbaar lojaal en nooit buierig is nie, seker ook...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.