Diertjies teen die donker en verhale van hoop

WYK, SWART HOND

Diertjies teen die donker en verhale van hoop

DEBORAH STEINMAIR besing die lof van diere, van katte tot koeie, van honde tot orangoetangs, van skape tot slakke. Want benewens oulik is hulle ook intuïtief en terapeuties, briljant en vindingryk ...

DIERE verruk my en maak my bly. Koeitjies in die klawer, varkies in die hawer, bokkies op die groene gras. Sonder hulle sou die planeet ondraaglik wees.

Omdat ek aan ’n groot, swart kat behoort, het ek aangesluit by die Black Cat Appreciation Group op Facebook. Maar dis veels te Amerikaans na my smaak. Die lede kan nie spel nie en almal besig dieselfde clichés: “Aww my Snookums crossed over the rainbow bridge today. I’m so damn depressed please show me your furbabies to cheer me up.” Corny en manipulerend, as jy my vra.

Porn laat my koud, maar ek kan verdwaal in dierevideo’s – die oulike, aandoenlike soort. National Geographic kan ek nie kyk nie, te veel verskeurde prooi en bloedige slagtande...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.