WAT noem jy dit as ’n land wat sy naburige staat binneval die inwoners van die buurstaat in hul derduisende op die grusaamste manier denkbaar afmaai, hul kinders en vroue verkrag, hul stede verwoes en meer as vyf miljoen mense so te sê oornag in vlugtelinge omskep?
Talle lande noem dit 'n goedsmoedse, onregverdige inval. Verreweg die meeste lande wêreldwyd – 141 uit 193 in die Verenigde Nasies – bestempel (https://s3.documentcloud.org/documents/21314169/unga-resolution.pdf) dit as 'n onwettige daad van aggressie en veroordeel (https://news.un.org/en/story/2022/04/1116692) Rusland ten sterkste vir wat as 'n oorlogsmisdaad beskou kan word. Die VN se menseregtekommissaris beskryf dit as 'n bloedbad waarin Russiese gewapende magte bewoonde gebiede voor die voet bombardeer.
Wat noem jy iemand wat so ’n land verdedig? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.