Dee Krüger is ‘n vrysktjoernalis en televisienuus-regisseur wat al baie moeilikheid en oorloë eerstehands ervaar het. Sy het al onder meer geskryf of gewerk vir The Guardian, Rapport, City Press, die BBC, SABC en ABC (Amerika) en is 'n inwoner van Londen en Oxford.
Oekraïne: G’n twee kante aan dié oorlog nie