Wildtuin toe met ’n Oxford-tiener en sy expat-ma

VAN SIMBA TOT SLANGE

Wildtuin toe met ’n Oxford-tiener en sy expat-ma

Toe haar Britse tienerseun die Krugerwildtuin bo New York kies vir ’n kort skoolvakansie, het DEE KRÜGER dadelik planne beraam vir ’n onvergeetlike Suid-Afrikaanse ervaring.

Daar is ’n lieflike pad wat van Ixopo tot in die heuwels loop. Die heuwels is met gras bedek, hulle rol, en hulle is lieflik bo enige loflied wat hulle toegesing mag word.

My poging om die befaamde openingsfrase van Alan Paton se rouklaag te vertaal spoel soos sy beskrywing van die Ixopo-heuwels deur my gemoed terwyl ons aangery kom na die Numbi-hek.

’n Kort skoolvakansie in Oxford bied ’n onverwagse kuier in die Krugerwildtuin aan my en my tienerseun, verrassend op sy spesifieke aandrang...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.