Geweld, onderdrukking en onreg is presies dieselfde in enige...

DIE ‘MEES VERVOLGDES’

Geweld, onderdrukking en onreg is presies dieselfde in enige ras of godsdiens

Om jou uit te spreek teen wandade is nie Islamofobies of anti-Semities nie, skryf ISMAIL LAGARDIEN. Dit is ons plig as lede van die menslike ras, en om stil te bly kan groter gevare inhou.

DIT was nie ’n goeie week vir politieke Islam nie – die bewyse hiervan was verdoemend. Dit was nog deurgaans baie erger vir vroue in Islamitiese republieke, en veel moeiliker, soos dit nog altyd was, om krities oor dié godsdiens, of enige godsdiens, te dink. Die grootste probleem is dat ’n baie kort en ontsettend oneerlike, gerieflike en skynheilige skakel gefabriseer is tussen om vroue en meisies in Islamitiese samelewings te verdedig en aantygings van Islamofobie. Dis byna net so kort en snaarstyf soos die skakel wat geskep is tussen opponering van die volgehoue besetting en opsetlike inpalming van Palestynse grondgebied en huise, en beskuldigings van anti-Semitisme.

Lees hierdie artikel in Engels:

Dis nie te sê dat Islamofobie, anti-Semitisme en die vervolging van vroue nie werklike, ooglopend dreigende gevare is nie. As jy dit nog nie agtergekom het nie, het jy beslis nie genoeg aandag gegee nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.