Oor jakopoekers en hoenderverdriet

VAN WAAR, GEHASI?

Oor jakopoekers en hoenderverdriet

DEBORAH STEINMAIR hou haar lyf annerlik met Afrikaans in haar gereelde rubriek oor woorde, spreekwoorde en hulle oorsprong.

VANDAG vat ons boeke met Annerlike Afrikaans. Ons taal het vele wonings en sy dra vele rokkies en geen borstrok kan haar beteuel nie. Die annerlikheid is ’n vars bries wat deur Afrikaans waai, sodat haar asem nie benoud raak nie. Hierdie woordeboek deur Anton F. Prinsloo teken Afrikaanse kontreitaal op.

Ons land is groot en wyd en niks is standaard nie. Normaal is net ’n siklus van die wasmasjien. In die voorwoord noem Prinsloo dat kontreitaal aan die uitsterf is en dat dialekte van ’n taal geensins minderwaardig is aan die standaardvariëteit nie. Die boek bevat uitdrukkings in Griekwa-Afrikaans, asook 700 ander kontreie. In sekere streke verstaan inkommers dikwels glad nie waaroor ’n gesprek gaan nie.

So word “aborsie” in Griekwaland-Wes “aamborsie” genoem...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.