Boeke | ’n Liefdesbrief aan kos en ’n oneindig plunderbare bundel

WAT LEES JY?

Boeke | ’n Liefdesbrief aan kos en ’n oneindig plunderbare bundel

Sy gaan beslis terug vir seconds, sê Loraine Stander oor Adele Vorster se Tien voor een, en Igno van Niekerk skryf 'n liefdesbrief aan Antjie Krog oor haar digbundel Plunder, wat hy ’n luukse winkelsentrum, ’n markplein vol buitbare oomblikke van ewigheid noem. Artikel saamgestel deur DEBORAH STEINMAIR.

IN hierdie weeklikse rubriek word lesers se terugvoer en resensies geplaas en boeke weggegee. Die wenners van ons twee weggee-eksemplare van Fynbosfeetjies deur Antjie Krog en Ingrid de Kok dié week is Loraine Stander en Amelia Burger.

Hiermee Loraine Stander se lesersindruk oor Tien voor een van Adele Vorster:

Adele Vorster sê ’n ding soos hy is. “Ek vloek, ek is kômmin en ek is eerlik.” Die reis van Odela Luna verloop oor min of meer 20 jaar waarin sy gerwe uit haar verlede bekendmaak deur grys gespreksblokkies met e-boodskappe gerig aan haar pa en ma, haar oupa en ouma, Nicholas (haar vriend), Kobus (haar terapeut) en haarself. Hierin ontwikkel en openbaar sy haar as mens, vriendin, dogter, pasiënt en vrou. Sy skryf deurgaans ’n liefdesbrief aan kos (“Waar is die love letters wat aan kos gerig is?”) met ongekende eerlikheid. Maar über alles herinner sy jou aan haar muffinbestelling wat nog nie daar is nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.