Boeke | Antjie plunder met twee nuwe bundels

WAAR ENGELE HUIWER OM TE TRAP

Boeke | Antjie plunder met twee nuwe bundels

Die Vorstin van Vers laat ons binneste ruk deur die sublieme, skryf DEBORAH STEINMAIR.

TOE ek baie jonk was, het ek vir my ma ’n gedig voorgelees van T.T. Cloete, wat ek bewonder het. Dit eindig só:

Vroeër was ek gesteld
op seks en soma, op geweld
en eer en geld

Nou Here is ek goedkoop gesteld
op bloedsomloop en brood en stroop..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.