6 Desember 2024

Nuus & Politiek

Breyten se woorde vlieg steeds huis toe

Afrikaans het dalk vir die eerste keer in Père Lachaise opgeklink by 'n roerende roudiens vir Breyten Breytenbach.

Nuus & Politiek

SA moet vars dink oor Transaksie Trump

Hou maar vir Johann Rupert op speed dial, Cyril. Dit kan help as Trump begin grom oor SA se snaakse maters.

Nuus & Politiek

Aanstap Rooies, op in die doodloopstraat

Die SAKP kwyn, maar veg verbete teen die regering van nasionale eenheid en wil die ANC in 2026 by die stembus takel.

@theodore_key_illustration
@theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Die nuus soos dit van Temu af kom

Dis die tyd van die jaar wanneer dinge ’n bietjie simpel begin raak …

Nuus & Politiek

Mini-triomf vir die DA se Ystervrou wat nie sweet

Helen Zille glo Cyril Ramaphosa se opvolging gaan ons toekoms bepaal. Intussen is daar 'n kollega van haar se...

Vrye Denker

Moet jou nie tee-sit of tee-praat nie

Smulpape gee al ’n ruk lank hoog op oor high tea by spoghotelle, maar hulle sit die teekoppie en ander kospotte mis.

Vrye Denker

Meesterstuk onder ’n begrafnisbankie

Die Johannesburgse Kunsgalery se verval is maar een van vele skandale in ons kunsgeskiedenis.

Vrye Denker

‘Ons gaan terugveg,’ sê beleërde ongelukke-fonds

Die POF kap terug ná kritiek op sy poging om sy rekeningkundige stelsel te verander en die groot toename in verstekvonnisse.

Vrye Denker

Land waar die spietkops nie dors word nie

Parkeer sleg in Engeland en jy kry maklik 'n boete van R2 000. Koeldrank vir die armes in uniform help nie.

Vrye Denker

’n Ode aan kafees en kafeekos

Lees lekker oor die kafeekultuur van toeka se dae.

Vrye Denker
Gratis

Om saam met Hunter Kennedy in st. 5 te wees

In ’n klas vol rugbyspelende Afrikaanse seuns was daar een wat nie van sport gehou het nie . . .

Boeke

Om agter die kap van byltjies te kom

Twee speurverhale – en die eerste een gaan eerder oor karakters se strewes as allerlei tegniese fieterjasies.

Boeke

Saamskryf is soos ’n gedwonge huwelik

Twee romans waar daar sprake van skryf-saamspan was. Was dit dalk ’n moes-troue?

Boeke

Nielsen: Hoe lyk die verkoopsyfers?

Die room van die oes in Suid-Afrikaanse boekwinkels.

Boeke

Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane

Namibië is my leenland, met baie stof – tot nadenke en vir gedigte.