Boeke met komvandaan-resepte word toe ’n gemeenskap

DINSDAG MET INGRID

Boeke met komvandaan-resepte word toe ’n gemeenskap

Twee boeke met kosstories wat deur verskillende stemme vertel is, het 'n gemeenskap en veilige plek vir baie mense geword, vertel INGRID JONES. Dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

OM JOU RUG OP DIE BENDES TE DRAAI | Moeilik en lewensgevaarlik, maar nie onmoontlik nie.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-02-wat-dit-verg-om-n-lewe-van-geweld-prys-te-gee-en-te-bly-leef/)

1. Die Suid-Afrikaanse regering het “recent misreporting" die skuld gegee vir die “incorrect narrative that BRICS is planning to create a new currency". Dit was in reaksie op Donald Trump se dreigement om 100%-tariewe te hef op invoere uit lidlande van dié groepering wat die skepping van 'n alternatief vir die Amerikaanse dollar ondersteun. “This is not the case. The discussions within BRICS focus on trading among member countries using their own national currencies," het die departement van internasionale betrekkinge en samewerking in 'n verklaring gesê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.