24 Januarie 2025

Nuus & Politiek

Zuma-spook lóóp en Cyril skrik hom lam

Die MK-spook is die blok aan Cyril Ramaphosa se been wat keer dat hy beslissend optree.

Nuus & Politiek

Wanneer ‘consequences’ bevordering kan beteken

Dit lyk nie asof Cyril Ramaphosa omgee watter geraamtes sy ministers in die kas het nie, of dat dit saak maak nie.

Vrye Denker

Van ’n los skroef tot ’n onteieningswa wat ratel

Dean Macpherson wou net 'n fout regmaak, toe word dit 'n ideologiese twispunt.

Nuus & Politiek

Zama-zamas se benerige vingers wys na hele SA

Ou myner Bernard Swanepoel, voormalige uitvoerende hoof van Harmony Gold, praat oor zama-zamas en die vulgêre goudprys.

Nuus & Politiek
Gratis

Ons wil te veel koeke bak én eet én in die blik hou

Dit is tyd om ’n slimmer speletjie in ons betrekkinge met die VSA te speel as ons onder Trump 2. 0 wil floreer.

Image: @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Soms loop die pad na ’n man se hart deur sy rolex

As Ugandese praat van gou 'n rolex kry, bedoel hulle selde dat hulle gaan terugkeer met 'n Switserse horlosie om die pols.

Vrye Denker

The power of techno: ‘Trust the Legehness’

Hier’s ’n klein kunswerk wat wegbreek van al die Afrikaanse musiekvideo’s wat ons die afgelope dekade gesien het.