'N DUIK IN DIE DOPAMIEN
Al dansend met parkinsons na ’n nuwe lewe
Miljoene ly daaraan, maar eintlik is daar nog min bekend oor die oorsake van Parkinson se siekte, skryf CELESTE THERON. Gene en landbougif speel 'n rol; kaffeïen en rook hélp dalk weer. En daar is nuwe behandelings.
'N DUIK IN DIE DOPAMIEN
Al dansend met parkinsons na ’n nuwe lewe
Miljoene ly daaraan, maar eintlik is daar nog min bekend oor die oorsake van Parkinson se siekte, skryf CELESTE THERON. Gene en landbougif speel 'n rol; kaffeïen en rook hélp dalk weer. En daar is nuwe behandelings.
Deel
PARKINSON se siekte raak byna 10 miljoen mense wêreldwyd. Ek was in matriek toe my pa onverwags aan etenstafel aankondig hy het die siekte. Dit was 'n doodgewone Sondagmiddag ná kerk. Daai tyd het ons familie nog vurige debatte om die tafel gevoer en ons het die diagnose probeer aflag saam met my pa met allerlei argumente.
'n Jaar of wat later is hy afgedank by die werk weens sy siektetoestand. Hy was 'n elektroniese ingenieur. Jonk. Medies ongeskik verklaar. Kon nooit weer werk kry nie. Op 'n stadium het hy verder studeer, en met 'n doktorsgraad by Potchefstroom begin.
Later het ek ontdek verskeie van my vriende se ouers het ook parkinsons, dog elke geval is uniek en elkeen se pad loop anders...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoop vir pyn, depressie, alkoholisme, alzheimers?
Afhanklike kinders én ouers: wat nou?
Connolly, slapeloosheid en stres
’n Reis met Lewy-liggaamsiekte
Humble op Bumble en cringe op Hinge
Op die wipplank van pyn en plesier
Sekere inentings kan help teen demensie
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.