MAGTIGSTE MAN TER WÊRELD
Trump die Triomfantelike
Daar is nou drie ‘sterkmanne’ in die wêreld, elk met ’n Messias-kompleks, wat in ’n pie-kompetisie met mekaar is: Donald Trump, Xi Jinping en Vladimir Putin. En as die olifante baklei, is dit die gras wat skade ly, skryf MAX DU PREEZ.
MAGTIGSTE MAN TER WÊRELD
Trump die Triomfantelike
Daar is nou drie ‘sterkmanne’ in die wêreld, elk met ’n Messias-kompleks, wat in ’n pie-kompetisie met mekaar is: Donald Trump, Xi Jinping en Vladimir Putin. En as die olifante baklei, is dit die gras wat skade ly, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
DIT was ’n groot mistasting waaraan baie geglo het: Donald Trump die presidensiële kandidaat was dalk vol teater, leuens en kwaai retoriek, maar Donald Trump die verkose president gaan Amerika besadig en verantwoordelik regeer.
Toe nie.
“20 Januarie 2025 is bevrydingsdag vir Amerika,” het ’n triomfantelike Trump Maandag ou-styl met sy inhuldiging gesê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Haat vir Amerika en wat SA spesiaal maak
VSA sal SA se houding jeens Iran dophou
Hoe werk VSA se kieskollege?
Finansiering ’n knoop by klimaatsberaad
Hoe presies het Amerika tot hier gekom?
’n Gevaarlike tyd vir Taiwan
Vry na China, ja, maar nie as politieke rolmodel
SA moet vasklou aan Agoa en wat dit bied
Nuwe diktators vreet wêreld stuk vir stuk op
Is Musk se politieke doppie geklink?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.