EK IS MY lewe lank al lief vir skerp sêgoed, pittighede, raak of gevatte opmerkings, spreuke en woordspelings.
Op my eerste oorsese reis, toe ek skaars uit my tienerskoene was, het ek ’n boek van beroemde aanhalings wat in 1960 gepubliseer is, by ’n straatmark in Londen gekoop. The Penguin Dictionary of Quotations is ’n boek van amper 700 bladsye met klein druk en dit het my baie ure lank op treine en busse en in goedkoop slaapkamers in agterstrate vermaak.
Ek het die einste boek onlangs weer op my groot, deurmekaar boekrakke raakgeloop en weer ure se genot daaruit geput...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SÓ MOET ’N BEK PRAAT
Geluk is ’n goeie kok, ’n sterk bankrekening en goeie spysvertering
MAX DU PREEZ blaai met groot genot deur ’n stokou boek met woorde en gesegdes wat dekades ná die publikasie daarvan steeds raak vat.
Deel
EK IS MY lewe lank al lief vir skerp sêgoed, pittighede, raak of gevatte opmerkings, spreuke en woordspelings.
Op my eerste oorsese reis, toe ek skaars uit my tienerskoene was, het ek ’n boek van beroemde aanhalings wat in 1960 gepubliseer is, by ’n straatmark in Londen gekoop. The Penguin Dictionary of Quotations is ’n boek van amper 700 bladsye met klein druk en dit het my baie ure lank op treine en busse en in goedkoop slaapkamers in agterstrate vermaak.
Ek het die einste boek onlangs weer op my groot, deurmekaar boekrakke raakgeloop en weer ure se genot daaruit geput...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Oor Musk, Mantel en Garraway
Shakespeare en die rotte van Harties
’n Wonderwêreld van boeke met min woorde
Skopgraaf of spitgraaf, dít is die vraag
Maak jou naam jou skaam?
Stylvolle toilette en Churchill-wyshede
‘Gee terug die p-woord se taboestatus’
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.