’n Wonderwêreld van boeke waar woorde soms in die minderheid is

OP 'N ONTWERPER SE BOEKRAK

’n Wonderwêreld van boeke waar woorde soms in die minderheid is

Een mens se letterkundige meesterstuk is vir 'n ander 'n onnodige las in die biblioteek van te veel woorde en te min prentjies. ANGELA TUCK nooi almal wat oë het om te sien hoe lyk haar ateljee-biblioteek.

1978

Die Heilsleër en die Heer stuur “Farewell Orders” aan my ouers en dis tyd om te verhuis. Ons word verskuif van Francoisstraat 8, Durban, na Clarencestraat 20, Joburg. In ’n ommesientjie en sonder enige kans om die oop lug en die reuk van die see te mis, beland ek as 10-jarige in mevrou Van der Westhuizen se klas by Jeppe Prep. Sy is 'n onvoltooide Otto Dix-skildery.

Haar gesig is onvergeetlik weens die skerpe hoeke daarvan: Haar neus eindig in 'n driehoek, nes haar ken en elmboë. Sy is 'n lang heks met massiewe voete. Haar dowwe bruin hare is gevleg en van oor tot oor opgewen, met die rotagtige eindsliert aan haar kopvel vasgemaak. Op 'n dag verdwyn sy: “siekverlof"...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.