Parlement toe met jou, Zackie van Soutrivier

DIE AKTIVIS SE AKTIVIS

Parlement toe met jou, Zackie van Soutrivier

Zackie Achmat duld nie onreg nie, al van 1976 af toe hy die eerste keer 'n aktivis geword het. Hy dra die lewe se stampe en stote en edele aspirasies soos 'n verslete jas wat ná al die jare steeds lekker pas. Nou wil hy parlement toe, vertel ANGELA TUCK.

ZACKIE ACHMAT het my vir middagete genooi. Sóndagmiddagete.

Maar eers moes ek “OK" kliek om by 'n WhatsApp-groep genaamd “Zackie2024 lunch" aan te sluit, waar ek ontdek het dat nog 21 mense na dieselfde Sondagmiddagete genooi is. En dat die ete nie in 2024 sou wees nie, maar nou al, in 2023. En dat dit nie so soseer middagete was nie, maar eers ná tweeuur sou begin. 

En Zackie was nie self op die WhatsApp-groep nie. Malcolm en Moenieba was wel, maar van hulle het ek nog nooit gehoor nie. En Bradley en Bovain. Vir Bovain het ek darem geken...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.